Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

tuis | info | karakters | akteurs/span | spaarvarkie | vip | kontak  



V.
Wou jy al ooit betrokke gewees het by 'n fliek, maar het net nie geweet hoe nie?

A.
Wel nou is jou kans. As jy ons help om ons spaarvarkie te vul, sal jy deel wees van die volgende treffer-fliek binnekort op skerms te sien, en ons sal vir jou 'n klomp koel geskenke stuur om dit aan jou vriende en familie te bewys.

Ons doel is gestel
Om die laaste R500,000 in te samel wat nog nodig is om die fliek te maak, in 60 dae! Elke Rand wat jy tot die Spaarvarkie toe bydra, gaan na die maak van die fliek.

Wees die een wat saam met ons die toekenning ontvang vir die BESTE ROLPRENT!


PLAAS BESTELLING NOU!



















Pay Fast Veilige Transaksie:

(Gebruik die knoppies aan regterkant)






LAAI GRATIS KUNSWERK HIER AF

Laai hierdie kunswerk verniet af!

Laai jou gratis digitale kunswerk hier af. Kliek net op die prentjie en dit is joune om te gebruik net soos jy wil, vir so lank as wat jy wil.








 


Kies jou opsie en plaas NOU jou bestelling!

Opsie 1


R75 - 'n Baie SPESIALE DANKIE aan jou op ons webwerf asook 'n dankie-poskaart.

Opsie 2


 
R200 - Die bogenoemde plus die WANNEER OOKAL, WAAR OOKAL digitale "download" van die voltooide film.

Opsie 3


R500 - Die eksklusiewe ONDERSTEUNERS DIGITALE "DOWNLOAD" van die film, insluitend bonus material, 'n spesiale dankie aan jou op ons webwerf en 'n cool poskaart.

Opsie 4


R500e - Beperk tot 100 mense slegs in Kaapstad – WEES 'N EKSTRA in die fliek (uitsluitend van bo-en onder genoemde "goodies").

Opsie 5


R750 - Die Blu Ray "box set" van die ONDERSTEUNERS SPESIALE WEERGAWE van die film en 'n getekende plakkaat, 'n spesiale dankie aan jou op ons webwerf en die poskaart.

Opsie 6


R1 500 - Alle bogenoemde, 'n GETEKENDE KOPIE VAN DIE DRAAIBOEK en eksklusiewe, onbeperkte toegang tot agter-die-skerms, hoë-resolusie fotos geneem tydens die maak van die film.

Opsie 7


R3 000 - Al die bogenoemde plus JOU NAAM IN DIE "CREDITS" van die film, een getekende, gedrukde digitale kunswerk deur ons regisseur Etienne vanaf die webwerf, ASOOK eksklusiewe toegang tot op-stel "VIP LIVE FEED" TYDENS VERFILMING!

Opsie 8

R15 000 -
Hier is jy amptelik DEEL VAN DIE SPAN. Al die bogenoemde plus eksklusiewe nuus van nuwe verwikkelinge op die produksie, redigering, digitale "downloads" van die verskye rowwe "cuts" en een "prop" wat in die film gebruik is.



Opsie 9

R30 000 -
WELKOM BY DIE SPAN!
Al die bogenoemde plus hier tel jou opinie oor redigerings-keuses – as dit werk, gebruik ons dit – asook 'n eksklusiewe loer na die filmspan wat SKINNY DIP in die dam waar die Windpomp staan. (Ja, regtig. Egtig.) EN 'n addisionele getekende digitale skildery.


Opsie 10

R75 000 -
AL DIE BOGENOEMDE plus UITVOERENDE VERVAARDIGER krediet in die openings titels; 2 hoë resolusie digitale kunswerke vir wêreldwye, on-eksklusiewe, lisensie vrye kommersiële gebruik vir 7 jaar!
 
 
   
ZenHQ FilmsMy Movies







© 2012 zenhq films| ontwerp en ontwikkel deur johan prinsloo | kunswerke deur etienne fourie